Kom geniet 'n wonderlike dag van vermaak, kuier en baie pret saam met ons.
U kan die volgende verwag:
Verversings en kosstalletjies beskikbaar
Hope pret vir die kinders vanaf 15:00
Rugby (SA vs. Australië) op die grootskerm @ 17:00
Ons het die volgende beskikbaar:
Parkering & shuttle
Gestremde parkering
LET WEL:
Geen vuurwapens
Geen strandsambrele en gazebo's
Geen koelhouers / stoele / eetgoed!
U kan aanlyn kaartjies bestel en betaal deur middel van:
Visa / Master Card
SID EFT
Zapper
Indien die bogenoemde gladnie moontlik is nie, kan u die kerkkantoor skakel. U kan of kontant, of "manual eft" of met u kaart kom koop.
Ons sien uit om u daar te sien!
Rant-en-dal Prisma GroeteSHOW MORE